SUSTERS BID UUR

Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

Mattheus 18:20

Elke Donderdag om 10:00 AM kom die susters bymekaar vir 'n spesiale bid-uur, waar ons saam bid vir verskeie behoeftes en God se leiding soek. Kontak Yvonne as jy graag deel wil wees van die "Susters Bid Uur" en saam met ons wil intree in gebed.
+27 79 527 4039